Reload
{"id":73340,"created_at":"2019-06-04 18:45:36","updated_at":"2021-04-18 15:53:17","deleted_at":null,"published_at":"2019-06-04 18:45:36","original_id":null,"artist_id":29183,"title":"Lank Genoeg","slug":"lank-genoeg","status":"published","description":null,"album_id":null,"streets":1,"source_type":"s3","source":"file","lyrics":"Lank Genoeg\r\n\r\nLank Genoeg Lank Genoeg het ons gestruggle\r\nEk bet elke persoon is moeg vannie hustle\r\nDan bevraag ons mekaar soos Unsolved Puzzles\r\nWant niemand het dan n antwoord, oppie regte Struggle\r\nDie bevoorregtes kyk na mekaar en verby die annes\r\nDie sad truth obru uitgesluit issie ander, wat elke hustler dan probeer help,\r\nAl issit met n stuk advice op met geld\r\nOns almal lewe in n dom society\r\nHulle se ons moet werk, maar hulle willie self werk aanbied nie\r\nAl isj n sinner druggie dronkgat braatjie\r\nAlmal verdien om hulle contribution aan te gee\r\nEn elke persoon wat ook self hardwerk om elke maand as n broodwinner te dien vir sy familie,\r\nSoek die government hulle geld deur ho\u00eb tax te demand, dan kom die utility bill ook nog\r\nEn dan moet jy krag koep\r\nHulle wiet die mense lewe hand tot die mond, dan verwoes hulle nog vir ons met hul strond\r\nPolitiek is ook siek en dis al wat tel\r\nHo\u00eb petrol pryse nou waar moet mense hulle geld\r\nVir ho\u00eb taxi of buspryse yt te haal \r\nIs hulle mal, wil hulle h\u00ea ons mense moet skel\r\nElke opkomende president lyk ook promising tot hy geinaugrate word dan is hy meer stronder as die, wat dai space vir hom of haar gelos het, dit lyk vmy of hulle almal, regt8 vannie boskom\r\nNo offence to ons ex president Zuma \r\nWel die lewe raak expensive en ek s\u00ea nou soema \r\nVir elke kind in die w\u00eareld wat wil iets bereik.\r\nAl is die lewe hoe bad, sukses is n moet as\r\nJy die toekoms van die w\u00eareld is \r\nApartheid is lankal verby, maar nog steeds moet ons gediskrimineer is. \r\n\r\nChorus: \r\nLank\r\nLank genoeg\r\nHet ons gestruggle \r\n\r\n\r\nVerse 2:\r\nWel die nagte word langer en dit word kwadter\r\nEn elke persoon is verantwoordelik vir sy dade, \r\nMense wat ytgeskop word yt distrik \r\nDai was dannou allie kallits se creche\r\nDie wittes het hul tyd gehad \r\nDie swartes het hulle eie tyd mos verklap\r\nDie kallits moet manet kyk glimlag en sat\r\nWant dis wat hulle wil he hulle wil he ons moet verswak\r\nEn dissie way hoe ons geholocaust word\r\nLaat ons suffer in poverty tot ons daaronder kom\r\nSit ons in bende geweld tot ons opbom\r\nIt voel soos iran en irak in afghan hoekom\r\nWil hulle he ons mense moet onsself eliminate\r\nDit voel soos survival vannie fittest en dis vir n feit\r\nEn met dit sal ek soos Anne Frank getuig \r\nMaar virrie Government moet ons soos voor allie Nazi's buig","download_count":154,"play_count":4,"restrict_download":0,"generated_thumbnail":null,"flag_count":0,"download_count_24":1,"download_count_24_at":"2021-04-18","reupload_sent":0,"thumb_path":"https:\/\/s3.eu-central-1.amazonaws.com\/sol-assets\/uploads\/public\/5cf\/69f\/d22\/thumb_223604_300_300_0_0_crop.jpg","status_reason":null,"status_reason_alt":null,"tags":[]}
Lank Genoeg

Eddie Jakes

Lank Genoeg

Loading your song...
Downloads: 154

Song Lyrics:

Lank Genoeg Lank Genoeg Lank Genoeg het ons gestruggle Ek bet elke persoon is moeg vannie hustle Dan bevraag ons mekaar soos Unsolved Puzzles Want niemand het dan n antwoord, oppie regte Struggle Die bevoorregtes kyk na mekaar en verby die annes Die sad truth obru uitgesluit issie ander, wat elke hustler dan probeer help, Al issit met n stuk advice op met geld Ons almal lewe in n dom society Hulle se ons moet werk, maar hulle willie self werk aanbied nie Al isj n sinner druggie dronkgat braatjie Almal verdien om hulle contribution aan te gee En elke persoon wat ook self hardwerk om elke maand as n broodwinner te dien vir sy familie, Soek die government hulle geld deur hoë tax te demand, dan kom die utility bill ook nog En dan moet jy krag koep Hulle wiet die mense lewe hand tot die mond, dan verwoes hulle nog vir ons met hul strond Politiek is ook siek en dis al wat tel Hoë petrol pryse nou waar moet mense hulle geld Vir hoë taxi of buspryse yt te haal Is hulle mal, wil hulle hê ons mense moet skel Elke opkomende president lyk ook promising tot hy geinaugrate word dan is hy meer stronder as die, wat dai space vir hom of haar gelos het, dit lyk vmy of hulle almal, regt8 vannie boskom No offence to ons ex president Zuma Wel die lewe raak expensive en ek sê nou soema Vir elke kind in die wêreld wat wil iets bereik. Al is die lewe hoe bad, sukses is n moet as Jy die toekoms van die wêreld is Apartheid is lankal verby, maar nog steeds moet ons gediskrimineer is. Chorus: Lank Lank genoeg Het ons gestruggle Verse 2: Wel die nagte word langer en dit word kwadter En elke persoon is verantwoordelik vir sy dade, Mense wat ytgeskop word yt distrik Dai was dannou allie kallits se creche Die wittes het hul tyd gehad Die swartes het hulle eie tyd mos verklap Die kallits moet manet kyk glimlag en sat Want dis wat hulle wil he hulle wil he ons moet verswak En dissie way hoe ons geholocaust word Laat ons suffer in poverty tot ons daaronder kom Sit ons in bende geweld tot ons opbom It voel soos iran en irak in afghan hoekom Wil hulle he ons mense moet onsself eliminate Dit voel soos survival vannie fittest en dis vir n feit En met dit sal ek soos Anne Frank getuig Maar virrie Government moet ons soos voor allie Nazi's buig

Subscribe to get the hottest exclusive music and content straight to your inbox!

Register for Slikour On Life
Sign in for Slikour On Life