Song Lyrics:
Is dit te veel omte vra
Dat jy loyaal sal bly aan my
En dat os nooit sal skei
Is dit te veel omte vra
Om jou els te gee vir my
In exchange vir als van my
Is dit te veel? Omte vra x3.
Dat jy alles sal deel vir my.
Kan ek jou vetrou sonne n belofte
Sit jou han in myne
En se dat ons
hier deur kan maak
Ek wil altyd hier wies met jou
Ek dink ek sal dood gaan vir jou
Van jys my alles baby x
Sonner jou is ek niks nie.
Ek wil altyd hier wies met jou
Ek dink ek sal dood gan vir jou
Ek kan iti trug kry nie.
Jyt my hart gevat