Reload
{"id":192123,"created_at":"2020-12-22 23:45:29","updated_at":"2021-04-22 16:31:36","deleted_at":null,"published_at":"2020-12-22 23:45:29","original_id":null,"artist_id":35229,"title":"KARMA (Prod.by TriX_Thykingdom)","slug":"karma-prodby-trix-thykingdom","status":"published","description":null,"album_id":null,"streets":1,"source_type":"s3","source":"file","lyrics":"Intro \r\n\r\nDubbel terug na jou.\r\nTyd stap my ou.\r\nKlaar maak my ou.\r\nWat jou klaar maak my ou.\r\n\r\nEk s\u00ea wat jy doen aan ander mense\r\nKom dubbel terug na jou.\r\nEk s\u00ea wies wakey moenie slaap nie van die tyd stap my ou.\r\nEk s\u00ea karma is n ander ding jy moet klaar maak my ou.\r\nVan die goed wat jy doen is wat jou klaar maak my ou.\r\n\r\nChorus\r\n\r\nEk s\u00ea wat jy doen aan ander mense kom dubbel terug na jou.\r\nEk s\u00ea wies wakey moenie slaap nie van die tyd stap my ou.\r\nEk s\u00ea karma is n ander ding jy moet klaar maak my ou.\r\nVan die goed wat jy doen is wat jou klaar maak my ou.(Repeat)\r\n\r\nVerse 1\r\n\r\nJy wat sleg doen aan n ander man jou dag sal kom hy kom stadig aan.\r\nwat veby gaan kom maak weer n draai.\r\nMoenie vinger wys as die wiel gaan draai.\r\nEk staan uit die water uit vedwyn jou face uit jou skade uit.\r\nJy kan dit nie fix jyt dit klaar gemake.\r\nNou haloep jy rond uit asem uit.\r\nUh.\r\nS\u00ea my nou wie is die ou.\r\nJy draai in die rook boxi BM.\r\nNous jy voel questions dat hoe kan dit is.\r\nJyt dit gestart en nou is jy vies.\r\nWies wys van die dinge bro karmas n bitch.\r\nJyt dit enjoy jah die lewes n lied\r\nMah nou is daar niemand nou sing jy alleen.\r\nNou soek jy vir help maar jyt dit vedien\r\n\r\nBridge\r\n\r\nS\u00ea my nou hoe kan ek my ways change op mense wat ek getuig\r\nEk weeti hoe julle dit kan reg kry en dit elke dag nog face \r\n\r\nChorus \r\n\r\nEk s\u00ea wat jy doen aan ander mense kom dubbel terug na jou.\r\nEk s\u00ea wies wakey moenie slaap nie van die tyd stap my ou.\r\nEk s\u00ea karma is n ander ding jy moet klaar maak my ou.\r\nVan die goed wat jy doen is wat jou klaar maak my ou.(Repeat)","download_count":48,"play_count":1,"restrict_download":0,"generated_thumbnail":null,"flag_count":0,"download_count_24":1,"download_count_24_at":"2021-04-22","reupload_sent":0,"thumb_path":"https:\/\/s3.eu-central-1.amazonaws.com\/sol-assets\/uploads\/public\/5fe\/266\/beb\/thumb_587512_300_300_0_0_crop.jpg","status_reason":"published","status_reason_alt":null,"tags":[]}

Song Lyrics:

Intro Dubbel terug na jou. Tyd stap my ou. Klaar maak my ou. Wat jou klaar maak my ou. Ek sê wat jy doen aan ander mense Kom dubbel terug na jou. Ek sê wies wakey moenie slaap nie van die tyd stap my ou. Ek sê karma is n ander ding jy moet klaar maak my ou. Van die goed wat jy doen is wat jou klaar maak my ou. Chorus Ek sê wat jy doen aan ander mense kom dubbel terug na jou. Ek sê wies wakey moenie slaap nie van die tyd stap my ou. Ek sê karma is n ander ding jy moet klaar maak my ou. Van die goed wat jy doen is wat jou klaar maak my ou.(Repeat) Verse 1 Jy wat sleg doen aan n ander man jou dag sal kom hy kom stadig aan. wat veby gaan kom maak weer n draai. Moenie vinger wys as die wiel gaan draai. Ek staan uit die water uit vedwyn jou face uit jou skade uit. Jy kan dit nie fix jyt dit klaar gemake. Nou haloep jy rond uit asem uit. Uh. Sê my nou wie is die ou. Jy draai in die rook boxi BM. Nous jy voel questions dat hoe kan dit is. Jyt dit gestart en nou is jy vies. Wies wys van die dinge bro karmas n bitch. Jyt dit enjoy jah die lewes n lied Mah nou is daar niemand nou sing jy alleen. Nou soek jy vir help maar jyt dit vedien Bridge Sê my nou hoe kan ek my ways change op mense wat ek getuig Ek weeti hoe julle dit kan reg kry en dit elke dag nog face Chorus Ek sê wat jy doen aan ander mense kom dubbel terug na jou. Ek sê wies wakey moenie slaap nie van die tyd stap my ou. Ek sê karma is n ander ding jy moet klaar maak my ou. Van die goed wat jy doen is wat jou klaar maak my ou.(Repeat)

Subscribe to get the hottest exclusive music and content straight to your inbox!

Register for Slikour On Life
Sign in for Slikour On Life