Reload
{"id":173246,"created_at":"2020-09-30 19:17:59","updated_at":"2021-04-17 06:39:52","deleted_at":null,"published_at":"2020-09-30 19:17:59","original_id":null,"artist_id":29183,"title":"Champion","slug":"champion-12","status":"published","description":null,"album_id":null,"streets":1,"source_type":"s3","source":"file","lyrics":"Champion (jack harlow) \r\nUh\r\nUh\r\nEddie Jakes! \r\nKyk hier\r\n\r\nIntro:\r\nEkke is gemaak virrit \r\nEkke is proud oppit\r\nOmdat ek nou so v\u00ear kan gekommit\r\nNiemand kan my gestoppit\r\nJy kan an sien ekkis oppit\r\nDie support wat julle ek n God is\r\n\r\nChorus:\r\nEkke wil n champion is\r\nEk willie ouens ytknock soos mike tyson en Mayweather\r\nEkke wil ook n champion is\r\nEk wil jou outplay soos Lionel Messi & Dwayne Wade & Lebron James\r\nEk wil ook n champion is\r\nEk willie eerste wees ommit te doen soos Ozzy Wright & Nelson Mandela brother\r\nEkke wil n Champion is\r\nEk wil jou outrace soos Sebastian Vettel, Schumaker en Lewis Hamilton \r\n\r\nVerse 1:\r\nEkke wil ook records Records set\r\nEk gannit maak, ek praat it klaar into existence\r\nIs nooit te laat om jouself te change in n rigting\r\nWat jy check die beste yt werk vir jou breinwerk\r\nOns almal moet tog \u00earens beginnit al issit tuinwerk\r\n\r\nHoekom wil amel net h\u00ea jy moet in jou lynwerk\r\nHoekom willie mense nooit he ek moet Skuinsl\u00ea\r\nElke keer as ekke wil loop wilj my ytcheck\r\nDan word ekke van steel accuse deur n bruinmens\r\n\r\nYoh ha.a \r\nOs kannie so angaan\r\nOs moet mekaar support \r\nWatever die weather, watan? \r\nIs gattan net werk as ons almal nooit bad\r\nIntentions vir mekaar het, jy kannit stryd s\u00ea \r\nEk mindtie even \r\nAsj nie like nie of ekkis an nie jou smaaki\r\nEk issie customer service ek kannie jou satisfy nie\r\n\r\n\r\nEk het baie mense om verkeerd te prove\r\nJy gannie my defy nie\r\nSkyf Soentoe en Vat jou negatiwiteit yt my lewe yt\r\nBoondock\r\n\r\n\r\nChorus:\r\nEkke wil n champion is\r\nEk willie ouens ytknock soos mike tyson en Mayweather\r\nEkke wil n champion is\r\nEk wil jou outplay soos Lionel Messi & Dwayne Wade & Lebron James\r\nEk wil ook n champion is\r\nEk willie eerste wees ommit te doen soos Amelia Earheart & Nelson Mandela\r\nEkke wil n Champion is\r\nEk wil jou outrace soos Sebastian Vettel, Schumaker en Lewis Hamilton \r\n\r\nVerse 2:\r\nEk wil soos die Fresh Prince is\r\nJy sien my as n grap but inni agterkant van my brein issek annie brand\r\nEk wil soos micheal jackson is\r\nAlles wat ek doen is great but behalwe pedophilia \r\nEkke willie greatest rapper is \r\nOmmie mic te grace \r\nEk wil net verder opper skyf\r\nInni charts\r\nTot ek 1ste plek bereik\r\nVannie e tot die a \r\nlist rappers \r\nVannie Kylemore \r\nDominate di w\u00eareld soos eminem\r\nEn anne pere\r\n\r\nEnnie ouens vannie wax \r\nHelp ommit te achieve\r\nDie bru vannie Ceres help skep vir my n dream. \r\nEn die bru vannie bury maak seker ek lyk neat\r\nAmekaar as ek release \r\nShred mcees soos cheddar cheese\r\nEn maybe sal ek nooit peace vindtie\r\nOmdat ekkit nie meer duld nie\r\nEkkis nie meer n brug nie\r\nJy kannie oor my loop nie\r\nEk kyk an nie meer trug nie\r\nIt issan net times virrie smiles\r\nEn ommie trophies te achieve\r\n(So ekke n wil n) \r\n\r\nEkke wil n champion is\r\nEk willie ouens ytknock soos mike tyson en Mayweather\r\nEkke wil ook n champion is\r\nEk wil jou outplay soos Lionel Messi & Dwayne Wade & Lebron James\r\nEk wil ook n champion is\r\nEk willie eerste wees ommit te doen soos Ozzy Wright & Nelson Mandela brother\r\nEkke wil n Champion is\r\nEk wil jou outrace soos Sebastian Vettel, Schumaker en Lewis Hamilton","download_count":56,"play_count":9,"restrict_download":0,"generated_thumbnail":null,"flag_count":0,"download_count_24":1,"download_count_24_at":"2021-04-17","reupload_sent":0,"thumb_path":"https:\/\/s3.eu-central-1.amazonaws.com\/sol-assets\/uploads\/public\/5f7\/4bd\/86a\/thumb_530180_300_300_0_0_crop.png","status_reason":"published","status_reason_alt":null,"tags":[]}
Champion

Eddie Jakes

Champion

Loading your song...
Downloads: 56

Song Lyrics:

Champion (jack harlow) Uh Uh Eddie Jakes! Kyk hier Intro: Ekke is gemaak virrit Ekke is proud oppit Omdat ek nou so vêr kan gekommit Niemand kan my gestoppit Jy kan an sien ekkis oppit Die support wat julle ek n God is Chorus: Ekke wil n champion is Ek willie ouens ytknock soos mike tyson en Mayweather Ekke wil ook n champion is Ek wil jou outplay soos Lionel Messi & Dwayne Wade & Lebron James Ek wil ook n champion is Ek willie eerste wees ommit te doen soos Ozzy Wright & Nelson Mandela brother Ekke wil n Champion is Ek wil jou outrace soos Sebastian Vettel, Schumaker en Lewis Hamilton Verse 1: Ekke wil ook records Records set Ek gannit maak, ek praat it klaar into existence Is nooit te laat om jouself te change in n rigting Wat jy check die beste yt werk vir jou breinwerk Ons almal moet tog êrens beginnit al issit tuinwerk Hoekom wil amel net hê jy moet in jou lynwerk Hoekom willie mense nooit he ek moet Skuinslê Elke keer as ekke wil loop wilj my ytcheck Dan word ekke van steel accuse deur n bruinmens Yoh ha.a Os kannie so angaan Os moet mekaar support Watever die weather, watan? Is gattan net werk as ons almal nooit bad Intentions vir mekaar het, jy kannit stryd sê Ek mindtie even Asj nie like nie of ekkis an nie jou smaaki Ek issie customer service ek kannie jou satisfy nie Ek het baie mense om verkeerd te prove Jy gannie my defy nie Skyf Soentoe en Vat jou negatiwiteit yt my lewe yt Boondock Chorus: Ekke wil n champion is Ek willie ouens ytknock soos mike tyson en Mayweather Ekke wil n champion is Ek wil jou outplay soos Lionel Messi & Dwayne Wade & Lebron James Ek wil ook n champion is Ek willie eerste wees ommit te doen soos Amelia Earheart & Nelson Mandela Ekke wil n Champion is Ek wil jou outrace soos Sebastian Vettel, Schumaker en Lewis Hamilton Verse 2: Ek wil soos die Fresh Prince is Jy sien my as n grap but inni agterkant van my brein issek annie brand Ek wil soos micheal jackson is Alles wat ek doen is great but behalwe pedophilia Ekke willie greatest rapper is Ommie mic te grace Ek wil net verder opper skyf Inni charts Tot ek 1ste plek bereik Vannie e tot die a list rappers Vannie Kylemore Dominate di wêreld soos eminem En anne pere Ennie ouens vannie wax Help ommit te achieve Die bru vannie Ceres help skep vir my n dream. En die bru vannie bury maak seker ek lyk neat Amekaar as ek release Shred mcees soos cheddar cheese En maybe sal ek nooit peace vindtie Omdat ekkit nie meer duld nie Ekkis nie meer n brug nie Jy kannie oor my loop nie Ek kyk an nie meer trug nie It issan net times virrie smiles En ommie trophies te achieve (So ekke n wil n) Ekke wil n champion is Ek willie ouens ytknock soos mike tyson en Mayweather Ekke wil ook n champion is Ek wil jou outplay soos Lionel Messi & Dwayne Wade & Lebron James Ek wil ook n champion is Ek willie eerste wees ommit te doen soos Ozzy Wright & Nelson Mandela brother Ekke wil n Champion is Ek wil jou outrace soos Sebastian Vettel, Schumaker en Lewis Hamilton

Subscribe to get the hottest exclusive music and content straight to your inbox!

Register for Slikour On Life
Sign in for Slikour On Life