Reload
{"id":152668,"created_at":"2020-07-07 14:43:43","updated_at":"2021-04-21 14:01:24","deleted_at":null,"published_at":"2020-07-07 14:43:43","original_id":null,"artist_id":46828,"title":"Geduldig","slug":"geduldig","status":"published","description":null,"album_id":null,"streets":1,"source_type":"s3","source":"file","lyrics":"Hulle s\u00ea hulle miss die rymkletser\r\nWat hard rap, nou n trapper \r\nnice bars, flows en hy rap met sense \r\nNodig die kroon vir allie cente\r\nEk noodig nog my eie koningin\r\nVir nou blok ek met bendes\r\nWenners, self employes\r\nbekendes, \r\nEntrepreneurs, kunstenaars \r\nEven die elders, \r\ndie khoimann, die air benders\r\nAlmal gooi nou hulle cente\r\nEk hou my manet centered\r\nDie koue voor die lente\r\nMa die son skyn op die mense\r\nRap vir geen ander rapper... \r\nWant ek is n ontskepper\r\nbreuk my eie patterns\r\nJamer dat ek soms soo direk is\r\nEk will jou nie weg wys nie\r\nIn teendeel\r\neks hie vir versterking\r\nmiss soms my ex\r\nwat ek verloor het by venster... \r\nYare Stellies... \r\nOhk dai was Random...\r\nonse manne moet ons vroue beskerm \r\nVoel ek verloor my feminine stem\r\nSoes Jcole sal s\u00ea,\r\nn man moet nie nou juis praatie! \r\nTyd vir aksie\r\nWatookal dit Vat... \r\nKos Voor uit dink \r\nWant Raak dit nat\r\nDan is da kla n dak\r\nOns het kla geslaap\r\nOns is wakker maat\r\nOns dapper stap \r\nvoet in die moder\r\nonder die lig\r\nvan die maan\r\nJy moet jou ou ding lat stan... \r\nDit l\u00ea rond\r\nMa plat op sy maag\r\nsoos die oppervlak\r\nWat op jy trap...\r\nEk compete nie ek UP\r\nDon't need to defeat emcees \r\nEk bring die nuus, soe shap \r\nHeti tyd vir beef nie \r\nEks elke dag gepuff\r\nEeti vleisi... Vir my proe dai... \r\neks op nuwe goed.. \r\nVars goed\r\nVuilVars in Jou Mag\r\nLike vars uit die soil... \r\nOm te eet...\r\n...is goed vir jou\r\nma soms proe dit weird... \r\nWant hulle het os taste buds gemanipulate... \r\nMet n klomp chemical experiments\r\nWait... Lets me rather kap safe...\r\nSoos klomp valuable goed \r\nwat anyway\r\nweer aarde toe moet gan...\r\nHaaaai Neeeee... \r\nWat baat dit... \r\nEk praat\r\nma dies wat dit moet hoor\r\nvestan nie \r\nSeblief... \r\nTranslate \"men's best friends\" to this bish.. \r\nOns breuk brood met royalty \r\nWant die broese wamee ek lam is almal Kings\r\nLong walk to freedom \r\nMynne is maneti soos Nelli nie\r\nWant die bruin mense word nog once die selfde getreat... \r\nDie honde moet still stan \r\nDie hond is op heat... \r\nAlmal kry hull beurt\r\nMa nie almal kry hulle eer... \r\nMaar die gani oor dai nie\r\nEk steeds sien ek die leer\r\nEk is so underrated\r\nmy luisteraars kry seer\r\n\r\nEks jamer hies klomp forces wat my try keur... \r\nHo\u00ebr selfbeeld\r\ns\u00ea bly geduldig \r\nHy is in beheer... \r\nek gee Hom se eer\r\nMiner toxins vir die body \r\nsodat hy die voertuig beter kan bestee... \r\nSit dit op lewe...","download_count":87,"play_count":4,"restrict_download":0,"generated_thumbnail":null,"flag_count":0,"download_count_24":1,"download_count_24_at":"2021-04-21","reupload_sent":0,"thumb_path":"https:\/\/s3.eu-central-1.amazonaws.com\/sol-assets\/uploads\/public\/5f0\/46d\/62b\/thumb_459839_300_300_0_0_crop.png","status_reason":"published","status_reason_alt":null,"tags":[]}
Geduldig

NinoDirtyFresh

Geduldig

Loading your song...
Downloads: 87

Song Lyrics:

Hulle sê hulle miss die rymkletser Wat hard rap, nou n trapper nice bars, flows en hy rap met sense Nodig die kroon vir allie cente Ek noodig nog my eie koningin Vir nou blok ek met bendes Wenners, self employes bekendes, Entrepreneurs, kunstenaars Even die elders, die khoimann, die air benders Almal gooi nou hulle cente Ek hou my manet centered Die koue voor die lente Ma die son skyn op die mense Rap vir geen ander rapper... Want ek is n ontskepper breuk my eie patterns Jamer dat ek soms soo direk is Ek will jou nie weg wys nie In teendeel eks hie vir versterking miss soms my ex wat ek verloor het by venster... Yare Stellies... Ohk dai was Random... onse manne moet ons vroue beskerm Voel ek verloor my feminine stem Soes Jcole sal sê, n man moet nie nou juis praatie! Tyd vir aksie Watookal dit Vat... Kos Voor uit dink Want Raak dit nat Dan is da kla n dak Ons het kla geslaap Ons is wakker maat Ons dapper stap voet in die moder onder die lig van die maan Jy moet jou ou ding lat stan... Dit lê rond Ma plat op sy maag soos die oppervlak Wat op jy trap... Ek compete nie ek UP Don't need to defeat emcees Ek bring die nuus, soe shap Heti tyd vir beef nie Eks elke dag gepuff Eeti vleisi... Vir my proe dai... eks op nuwe goed.. Vars goed VuilVars in Jou Mag Like vars uit die soil... Om te eet... ...is goed vir jou ma soms proe dit weird... Want hulle het os taste buds gemanipulate... Met n klomp chemical experiments Wait... Lets me rather kap safe... Soos klomp valuable goed wat anyway weer aarde toe moet gan... Haaaai Neeeee... Wat baat dit... Ek praat ma dies wat dit moet hoor vestan nie Seblief... Translate "men's best friends" to this bish.. Ons breuk brood met royalty Want die broese wamee ek lam is almal Kings Long walk to freedom Mynne is maneti soos Nelli nie Want die bruin mense word nog once die selfde getreat... Die honde moet still stan Die hond is op heat... Almal kry hull beurt Ma nie almal kry hulle eer... Maar die gani oor dai nie Ek steeds sien ek die leer Ek is so underrated my luisteraars kry seer Eks jamer hies klomp forces wat my try keur... Hoër selfbeeld sê bly geduldig Hy is in beheer... ek gee Hom se eer Miner toxins vir die body sodat hy die voertuig beter kan bestee... Sit dit op lewe...

Subscribe to get the hottest exclusive music and content straight to your inbox!

Register for Slikour On Life
Sign in for Slikour On Life