Reload
{"id":121190,"created_at":"2020-03-01 07:33:20","updated_at":"2021-03-28 18:26:37","deleted_at":null,"published_at":"2020-03-01 07:33:20","original_id":null,"artist_id":60664,"title":"Nate Kanine - Pela","slug":"nate-kanine-pela","status":"published","description":null,"album_id":null,"streets":1,"source_type":"s3","source":"file","lyrics":"Pela Ouens \r\n\r\n\r\nVerse 1 \r\n\r\nColoureds hou van hulle uie mense af druk\r\nNiemand moet succeedie\r\nOns Hou al Ons mense agter\r\n\r\nOs het met die talent\r\nOs het mense met gedagte\r\nMense wie se woorde jou Kan Los Maak van die magte\r\n\r\nWat n hou vas het\u00a0 \r\nJou lat lewe in n Fanta blik\r\nVerSmoor jou in n 9-5\r\nJou family voel die damage\r\n\r\nRyl skoene vir n ent\r\nOverwhelmed mettie rent\r\nDaars n inbraak in jou yaard\r\nEn al die skelms lyk bekend\r\n\r\n(K9Krew) \r\n\r\nPela ouens\r\nPela\r\nPela\r\nPela\r\nPela ouens\r\n\r\nErnstage manne men n slag plan\r\n\r\nPela ouens\r\nPela\r\nPela\r\nPela\r\nPela ouens\r\n\r\nAllie Haters moet n pain Innie mag vang\r\n\r\nInnie ghetto in getrain\r\nPela ouens\r\nSurvival oppie brain\r\nPela ouens\r\n\r\nErnstage manne men n slag plan\r\nAllie haters moet n pain Innie mag vang\r\n\r\n\r\n------Verse 1-----\r\n\r\nPela ouens \r\nPela \r\nPela \r\nPela \r\nPela ouens \r\n\r\nAs julle moves Maak \r\nmoet Ek julle Stan up ouens\r\n \r\nHulle soek dat Ons mekaar moet by die nek vat\r\n \r\nGroot skrik\r\nWanne hulle sien Ons amal staan saam. \r\n \r\n\r\nKwaad raak\r\nWiet jy wat os doen om dolla te maak\r\nAs Ek jou vertel Dan vangie manne amal n saak\r\n\r\nNiemand praat niks\r\nAners woord jy mooi stil\r\n\r\nFuneral undertaker\r\nsit make up op jou facial\r\n \r\n\r\nEk Sal like om te kan se Dis n joke\r\nBut daisie struggle \r\n \r\nTalented coloureds Se droeme le koud \r\n\r\ntussenie rubble\r\nHulle soek dat ose blessings verdwyn \r\n\r\nDie goete double\r\nColonizers soek os vrek Innie plain\r\nVan os is trouble\r\n\r\nTrouble vir one another\r\nTrouble vir elke colour\r\nVersigtig ver al jou vriende\r\nJou enemies undercover\r\n\r\nAnne dae het os nog mense men die buckle gelat\r\n\r\nBut deesdae soekie ouens bloed\r\nOf soek jou kus in n gat\r\n\r\n\r\n\r\n**HOOK**\r\n\r\n\r\nPela ouens \r\nPela \r\nPela \r\nPela \r\nPela ouens \r\n\r\nVoor mapuza kom moet os gatela ouens(WAT!) \r\n\r\nSom moet op kom\r\nSom van os moet af gan\r\n\r\nHulle raak wild \r\nas Nate K9 Innie Plek in land\r\n\r\nPela ouens \r\nPela \r\nPela \r\nPela \r\nPela ouens \r\n\r\nBy die af druk lyn\r\nMet ose mense ouens\r\n\r\n\r\n\r\nBang virrie waarheid \r\nHulle soek mos net die blink kand\r\n\r\nOs het turf wars almal Wil net Krag vat. \r\n\r\n\r\n\r\n\r\nVerse 2\r\n\r\n\r\nPela ouens \r\nPela \r\nPela \r\nPela \r\nPela \r\n\r\nSe Hoe Kan Ek jou oortuig\r\nDate Nate Kanine Sal jou Stan up\r\nHuh\r\nMaakie Hanne vuilie\r\nMy Brusse is gewillig\r\n\r\nNiemand woord verly nieeeee\r\nAl die mannes Baie vinnig\r\n\r\nEkke Sal moet niemand beef\r\nVan die dag as Ekke beef\r\nSe jou mense RIP\r\nDansie hond mos affie leash\r\n\r\n\r\nEn os Sny jou nek n smile\r\nSoes n happy emo-ji\r\nHulle rop jou men n style\r\nHou jou arms soes n T\r\n\r\n\r\n\r\n\r\n\r\n\r\n\r\nPela ouens\r\nPela \r\nPela \r\nPela \r\nPela ouens \r\n\r\nPela Pela pela\r\n\r\nPela ouens \r\nPela \r\nPela \r\nPela \r\nPela ouens \r\n\r\nPela Pela Pela \r\n\r\nInnie ghetto in getrain \r\n\r\nPela Pela Pela \r\n\r\nSurvival oppie brain\r\nPela Pela Pela \r\nHou julle bene sterk manne\r\n(Krag weg gie nie)","download_count":115,"play_count":1,"restrict_download":0,"generated_thumbnail":null,"flag_count":0,"download_count_24":1,"download_count_24_at":"2021-03-28","reupload_sent":0,"thumb_path":"https:\/\/s3.eu-central-1.amazonaws.com\/sol-assets\/uploads\/public\/5e5\/b48\/40b\/thumb_359232_300_300_0_0_crop.jpg","status_reason":"published","status_reason_alt":null,"tags":[]}
Nate Kanine - Pela

Nate K9

Nate Kanine - Pela

Loading your song...
Downloads: 115

Song Lyrics:

Pela Ouens Verse 1 Coloureds hou van hulle uie mense af druk Niemand moet succeedie Ons Hou al Ons mense agter Os het met die talent Os het mense met gedagte Mense wie se woorde jou Kan Los Maak van die magte Wat n hou vas het  Jou lat lewe in n Fanta blik VerSmoor jou in n 9-5 Jou family voel die damage Ryl skoene vir n ent Overwhelmed mettie rent Daars n inbraak in jou yaard En al die skelms lyk bekend (K9Krew) Pela ouens Pela Pela Pela Pela ouens Ernstage manne men n slag plan Pela ouens Pela Pela Pela Pela ouens Allie Haters moet n pain Innie mag vang Innie ghetto in getrain Pela ouens Survival oppie brain Pela ouens Ernstage manne men n slag plan Allie haters moet n pain Innie mag vang ------Verse 1----- Pela ouens Pela Pela Pela Pela ouens As julle moves Maak moet Ek julle Stan up ouens Hulle soek dat Ons mekaar moet by die nek vat Groot skrik Wanne hulle sien Ons amal staan saam. Kwaad raak Wiet jy wat os doen om dolla te maak As Ek jou vertel Dan vangie manne amal n saak Niemand praat niks Aners woord jy mooi stil Funeral undertaker sit make up op jou facial Ek Sal like om te kan se Dis n joke But daisie struggle Talented coloureds Se droeme le koud tussenie rubble Hulle soek dat ose blessings verdwyn Die goete double Colonizers soek os vrek Innie plain Van os is trouble Trouble vir one another Trouble vir elke colour Versigtig ver al jou vriende Jou enemies undercover Anne dae het os nog mense men die buckle gelat But deesdae soekie ouens bloed Of soek jou kus in n gat **HOOK** Pela ouens Pela Pela Pela Pela ouens Voor mapuza kom moet os gatela ouens(WAT!) Som moet op kom Som van os moet af gan Hulle raak wild as Nate K9 Innie Plek in land Pela ouens Pela Pela Pela Pela ouens By die af druk lyn Met ose mense ouens Bang virrie waarheid Hulle soek mos net die blink kand Os het turf wars almal Wil net Krag vat. Verse 2 Pela ouens Pela Pela Pela Pela Se Hoe Kan Ek jou oortuig Date Nate Kanine Sal jou Stan up Huh Maakie Hanne vuilie My Brusse is gewillig Niemand woord verly nieeeee Al die mannes Baie vinnig Ekke Sal moet niemand beef Van die dag as Ekke beef Se jou mense RIP Dansie hond mos affie leash En os Sny jou nek n smile Soes n happy emo-ji Hulle rop jou men n style Hou jou arms soes n T Pela ouens Pela Pela Pela Pela ouens Pela Pela pela Pela ouens Pela Pela Pela Pela ouens Pela Pela Pela Innie ghetto in getrain Pela Pela Pela Survival oppie brain Pela Pela Pela Hou julle bene sterk manne (Krag weg gie nie)

Subscribe to get the hottest exclusive music and content straight to your inbox!

Register for Slikour On Life
Sign in for Slikour On Life